Sagie Se Storie - Jan van Tonder

Sagie Se Storie - Jan van Tonder

Regular price R 335.00
Unit price  per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Die storie van Sagie, seun van die Klein-Karoo, wat oor soveel jare heen in soveel harte gekruip het, word eindelik hier in een band klaar vertel.Van begin tot einde. Is Sagie het die eerste keer in 1987 verskyn, Is weer Sagie in 2013, en nou, tien jaar later, verskyn die slot in dié besonderse trilogie: Sagie is.