Rebel - Chris Schoeman

Rebel - Chris Schoeman

Regular price R 240.00
Unit price  per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

KMDT. HANS LOTTER se onverskrokke optrede as Kaapse rebel tydens die Anglo-Boereoorlog het die plaaslike bevolking se verbeelding aangegryp en die Kakies maande lank hoofbrekens besorg. Sy gevangeneming, verhoor en teregstelling deur ‘n Britse vuurpeloton het groot woede en verontwaardiging veroorsaak en hom verewig as ‘n Boeremartelaar. Nou word sy boeiende maar tragiese verhaal vir die eerste keer volledig vertel.

In gemaklike vertelstyl laat Chris Schoeman gebeure uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis wat nie durf verlore gaan nie, herleef én voortleef.