Kommando: Van Perde En Manne - Deneys Reitz

Kommando: Van Perde En Manne - Deneys Reitz

Regular price R 260.00
Unit price  per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

"Die briljantheid van Deneys Reits se vertelkuns le in die eenvoud, openhartigheid en onderbeklemtoning daarvan. Kommando - van Perde en Manne is geskryf met 'n gesofistikeerde onbevangenheid wat geweier het om hom aan die einde van die Tweede Vryheidsoorlog aan Britse gesag te onderwep. Dit is subtiel partydig, maar tog so sonder haatdraendheid dat ons by die avontuur betrek word - en dit voel amper of ons self daar was. Dit is 'n besonderse verhaal, en die gees daarvan is manjifiek." - T S Emslie