Faansie se Voëlboek 2 - Faansie Peacock
Faansie se Voëlboek 2 - Faansie Peacock

Faansie se Voëlboek 2 - Faansie Peacock

Regular price R 520.00
Unit price  per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

'n volledige veldgids...vir kinders!

Ek hoop jy's req vir 'n lewe vol avontuur! Indien nie,
moet jy asseblief nie hierdie boek koop nie. Sit dit
neer en stap weg. Daar is ander oulike boeke op daai
tafel daar oorkant. Maar as jy is, sal hierdie boek
jou help om elke vol in Suider Afrika te identifiseer.
Maklik! Jy sal ook snaakse en interessante feite leer
oor alles van sterre tot superhelde, plus
so ietsie oor voëls ook.

Faansie Peacock" het begin voelkyk toe hy 5 was, en
probeer al vir 35 jaar ophou. Dit lyk nie of dit gaan
gebeur nie, so nou maak hy 'n lewe as 'n professionele
voëlkyker. Faansie het al 'n klomp boeke oor voëls
geskryf en geillustreer, plus bae tydskrifartikels,
wetenskaplike navorsing en blogs. Hy het ook
onlangs sy voëlkyk app uitgegee: FIREFINCH. Hy
het voorheen gewerk as 'n Kurator van Voëls by
'n groot museum. Faansie is al agter voëls
an deur Madagaskar, Spanje, Thailand,
Australié, Israel, Malawi, Brasilié en baie
ander plekke oor die wéreld. Hy woon
langs die Weskus Nasionale Park in
Langebaan. Faansie en sy vrou Ronél,
en hulle twee seuns (wie beide na
voèls vernoem is), deel hulle tuin met
reénpaddas, skilpaaie, 'n jakkals, en
natuurlik baie voëls!